Bek-En-Klouseer Saai Verwoesting
Al het die minister van Landbou nou ’n bedryfskoördineringsraad byeengeroep om bek-en-klouseer te beperk en beheer, sukkel boere daagliks met die verwoestende uitwerking van dié hoogs aansteeklike siekte onder hulle vee.
Bek-En-Klouseer Saai Verwoesting Read More »










