Op die vooraand van die G20-beraad
Terwyl inwoners in Johannesburg verstom staan oor die skielike regruk van die Goudstad, leef inwoners in die naburige Ekurhuleni in ’n toestand van verval.
Dit terwyl Nkosindiphile Xhakaza, burgemeester van die Ekurhuleni-metro, sy plek ingeneem het by die G20-beraad die naweek by Nasrec in Johannesburg.
Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
21 November 2025

