G20, G19, G18… Maar Rasse-Waansin Duur Voort

Suid-Afrika moet harder werk om spanning te oorbrug

“Dit is Amerika se verlies dat hy besluit het om nie die G20-beraad in Suid-Afrika by te woon nie.”

Pres Cyril Ramaphosa het die afgelope week ná die bekendstelling van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gesê dit is jammer dat die VSA besluit het om nie die komende twintigste vergadering van die G20-beraad van 22 tot 23 November in Johannesburg by te woon nie.

Lees Meer

Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
14 November 2025