Aitsas 2025: Al Die Wenners

Selfde glans op ’n nuwe manier

Die rooi tapyt is uitgerol en kunstenaars, beïnvloeders en eregaste het in styl opgedaag om die room van die Afrikaanse musiekbedryf tydens die sesde Aitsa-toekenningsgeleentheid die afgelope week te vier. Tydens ’n uithanggeleentheid by The Grove-winkelsentrum het finaliste hulle nominasieplaatjies ontvang en het bekendes in aandrokke en deftige pakke skouers geskuur voor hulle ’n eksklusiewe vertoning van die Aitsa-program wat vir VIA vervaardig is, vir die eerste keer gekyk het.

Lees Meer

Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
7 November 2025