Ngwathe kry tweede keer bloedneus in appèlhof
Die Vrystaatse provinsiale regering moet nou dringend in die Ngwathe-munisipaliteit ingryp.
Dít is AfriForum se beroep ná die appèlhof Woensdag dié munisipaliteit se appèl
Seugnet van Zy, Pretoria FM Nuusweek
31 Oktober 2025

