Belangwekkende Uitsprake

Uitspraak Dokumente

Laai gerus die dokumente af deur die skakels te volg:

'n Uitspraak van die Hooggeregshof wat op 2 Februarie 2026 gelewer is, het nou swart op wit bevestig dat die Sentrale Vuurwapenregister onwettig opgetree het.

Die COT se aansoek om 'n interdik teen private brandweerdienste te bewerkstellig, word met koste van die hand gewys.
Belangrike wen.

Die Minister van Basiese Onderwys en die Direkteur-Generaal in die Departement van Basiese Onderwys appelleer teen 'n afdwingingskennisgewing.

Eskom vs Nersa.
(Verwant aan 'n
berekeningsfout van
+/- R 107 biljoen gemaak
deur NERSA.)

Die inligtingsreguleerder het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die vorige uitspraak van 'n volbank wat die publikasie van matriekuitslae in koerante toegelaat het.

Algemene Dokumente

Laai gerus die dokumente af deur die skakels te volg:

SOLIDARITEIT & AFRIFORUM
V MINISTER VAN TOERSIME
(30 April 2020)

Aanwysings uitgereik ingevolge
Regulasie 10 van die Regulasies
in Wet op Rampbestuur (57/2002)

WET OP RAMPBESTUUR, (57/2002):
WYSIGING VAN REGULASIES
INGEVOLGE ARTIKEL 27(2)​