Huwelikskontrakte

VERSOEK VIR DIE OPSTEL VAN ’N HUWELIKSVOORWAARDEKONTRAK

‘n Huweliksvoorwaardekontrak (HVK) gee jou en jou toekomstige eggenoot die geleentheid om te besluit hoe julle bates en finansies gedurende die huwelik bestuur sal word. Dit is een van die belangrikste regsbesluite wat julle as paartjie sal neem.

Die Hurter Spies Ingelyf Huwelikskontrak diens maak dit moontlik om die aansoekproses vir julle Huweliksvoorwaardekontrak volledig aanlyn te voltooi, wat die proses eenvoudig, gerieflik en stresvry maak.

Begin julle huwelik met sekerheid en gemoedsrus.

Voltooi die onderstaande vorm om jou Huweliksvoorwaardekontrak te genereer.





    BESONDERHEDE VAN BEOOGDE EGGENOOT 1:

    FISIESE ADRES:




    BESONDERHEDE VAN BEOOGDE EGGENOOT 2:

    FISIESE ADRES:




    TROU DATUM:

    HUWELIKSTIPE:

     

    Sou u binne 48 uur nog nie enige terugvoer ontvang het nie, kan u ons gerus kontak by 012 941 9239 (Petria) of petria@hurterspies.co.za.

    Die Hurter Spies kantoor sal binnekort in kontak wees om ‘n afspraak te maak vir die tekening van u kontrak.

    Die kontrak is eers geldig na offisiele tekening en na registrasie by die aktekantoor.