Heksejag op Oppenheimer en Ansara
Twee lede van die Universiteit van Kaapstad (UK) se raad word nou vervolg vir hulle betrokkenheid by die Witkruisprojek in Washington.
Heksejag op Oppenheimer en Ansara Read More »
Twee lede van die Universiteit van Kaapstad (UK) se raad word nou vervolg vir hulle betrokkenheid by die Witkruisprojek in Washington.
Heksejag op Oppenheimer en Ansara Read More »
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) moet nou die ANC se kandidate, wie se aansoeke laat ingedien is, toelaat om aan die komende verkiesing deel te neem nadat dié kommissie bloedneus in die hoogste hof van die land gekry het.
ANC se kandidate moet staan Read More »
Hoër brandstofpryse is per definisie negatief en verbruikers gaan óf minder moet spaar óf minder op ander goed moet uitgee. So antwoord professor Jannie Rossouw op ’n vraag oor hoe die hoër brandstofpryse verbruikers gaan raak.
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies Read More »
Die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika word ingeroep, 3 000 wit kruise word in Washington, DC geplant en die Solidariteit Beweging maak vyf antwoorde op die VSA se vyf versoeke bekend.
VSA-debat jaag temperature op Read More »
Lex Libertas en die New York Young Republican Club sal vandag 3 000 kruise ter nagedagtenis aan boere wat op hulle plase vermoor is op die National Mall in Washington, DC plant.
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant Read More »
“Hierdie vroue is nie net liggame of saaknommers nie. Iemand ken hulle. Ons moet uitvind wie hulle is.” Ian Cameron, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, sê die groot prioriteit is nou eenvoudig: “Identifiseer hierdie vroue wat aan die Oos-Rand vermoor is”.
Wie is die vroue wat aan die Oos-Rand vermoor is? Read More »
Op 11 September 2001 word die wêreld geruk deur ’n aanval op die Verenigde State van Amerika, toe eers een en later ’n tweede passasiersvliegtuig in die Wêreldhandelsentrum in New York vasvlieg.
’n Aanval op die hart van Amerika Read More »
Die ANC se die voorstel om ’n enorme megamunisipaliteit in Gauteng tot stand te bring deur die metrorade van Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni saam te smelt, is ’n poging is om die mag in hulle hande te hou.
ANC wil mag met megamunisipaliteit behou Read More »
Te midde van klagtes oor die werksomstandighede by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) het Solidariteit die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, gevra om in te gryp.
UNISA-hel: Werknemer praat Read More »
Die stigter van March and March, Jacinta Ngobese-Zuma, en die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum, Kallie Kriel, het die afgelope week tydens ’n vergadering ’n strategiese alliansie tussen die twee organisasies gevorm om, luidens ’n gesamentlike verklaring, die regering se tekortkominge op gemeenskapsvlak aan te pak.
Wat march Oom Kallie daar Read More »