Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
Hoër brandstofpryse is per definisie negatief en verbruikers gaan óf minder moet spaar óf minder op ander goed moet uitgee. So antwoord professor Jannie Rossouw op ’n vraag oor hoe die hoër brandstofpryse verbruikers gaan raak.
James Kemp
9 Oktober 2026

