G20: Suid-Afrika is uit, Pole in
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê Suid-Afrika sal nie na volgende jaar se G20-beraad in Miami, Florida, genooi word nie maar Pole sal wel daar aansluit.
Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
5 Desember 2025

