Vlam se moord ’n teken van mafiastaat
Die sluipmoord op Marius van der Merwe is die teken van ’n mafiastaat, waar politieke en misdadige elite saamwerk en nie altyd duidelik onderskeibaar is van mekaar nie. Dit is boonop ’n teken van ’n verswakkende staat waar die tradisionele wetstoepassingstrukture se vermoë om hulle werk te doen, ondermyn word.
Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
12 Desember 2025

