Belangrikste gebeure van 2025
As ons die afgelope jaar se belangrikste gebeure in oënskou neem, staan een persoon telkens sentraal – Donald Trump. Die Amerikaanse president het plaaslik en internasionaal prominent gefigureer in al 2025 se nuushoogtepunte.
Hier is ’n kykie na van die belangrikste internasionale en plaaslike gebeure van die afgelope jaar.
Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
19 Desember 2025

