Só Word Boere Gebreek
“Ons buig maar laag.” Só sê ’n 74-jarige boer in Mpumalanga wat groot verliese gely het nadat hy ’n voerkraal met die jongste uitbreking van bek-enklouseer (BKS) voortydig moes sluit.
Só Word Boere Gebreek Read More »
“Ons buig maar laag.” Só sê ’n 74-jarige boer in Mpumalanga wat groot verliese gely het nadat hy ’n voerkraal met die jongste uitbreking van bek-enklouseer (BKS) voortydig moes sluit.
Só Word Boere Gebreek Read More »
Al het die minister van Landbou nou ’n bedryfskoördineringsraad byeengeroep om bek-en-klouseer te beperk en beheer, sukkel boere daagliks met die verwoestende uitwerking van dié hoogs aansteeklike siekte onder hulle vee.
Bek-En-Klouseer Saai Verwoesting Read More »
John Hume, wêreldbekende renosterteler wat nou saam met vyf medebeskuldigdes teregstaan weens hulle beweerde betrokkenheid by ’n renosterhoringhandelsindikaat, laat sommige rooi sien.
Regering jag renoster-bewaarder Read More »
Verskeie politieke partye en prominente stigtings, insluitende dié van oudpresidente Thabo Mbeki en FW de Klerk, en die Solidariteit Beweging, wat Solidariteit en AfriForum insluit, het hulle aan die Nasionale Dialoog onttrek.
Sy het op die rusbank gesit en in die loop van ’n pistool vasgekyk terwyl haar man roerloos in ’n plas bloed gelê het. Vanaand is die aand wat hulle sterf, het Susan Hurter gedink.
Kameeldrift: nag van angs Read More »
’n Man wat met ’n kapmes vermoor is, aanvallers wat “Kill the Boer, Kill the Farmer” skree terwyl hulle hul slagoffer aanval, en die spuitverf van dié omstrede kreet op ’n plaashuis voor die inwoners aangeval is.
Plaasmoorde: geen gewone misdaad Read More »
‘n Amerikaanse wetsontwerp wat ten doel het om geteikende sanksies teen korrupte ANC-amptenare in te stel, het ’n stap verder gevorder nadat 34 lede van die Buitelandse Sake-komitee van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ten gunste daarvan gestem het.
Sanksies kom teen korruptes Read More »
Die jurisdiksie verwys na die bevoegdheid van ‘n bepaalde hof om ‘n saak aan te hoor en regshulp in die saak toe te staan. Die howe in Suid- Afrika kan gekategoriseer word in 3 verskillende afdelings nl. Hoër Howe, Laer Howe en Spesiale Howe. Die Grondwetlike Hof, Hoogste Hof van Appèl en Hooggeregshof kan tipies
Jurisdiksie van Suid-Afrikaanse Howe Read More »
Die regsverhouding tussen bure is sui generis — eie aan sy soort. Om die bureregtelike verhouding beter te kan verstaan, moet ons eers verstaan wie ons bure is. Die volgende aanhaling uit klassieke Engelse regspraak is waardevol om in hierdie verband in gedagte te hou: “The rule that you are to love your neighbour becomes
Probleme met die bure – wat kan ek doen? Read More »
Die verskillende Suid-Afrikaanse howe vertolk elk ‘n ander rol. Die feit dat daar meer as een tipe hof in ons land is veroorsaak dus dat ‘n spesifieke vraag aangewakker word; “in watter hof kan my saak aangehoor word?” Die invloed van artikel 166 van die Grondwet: Artikel 166 van die Grondwet vestig die velerei howe
Strukture van Suid-Afrikaanse howe Read More »