Danielle du Plessis

Die Logika van FICA

FICA staan vir “Financial Intelligence Centre Act” in Afrikaans genoem Die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, 28 van 2001. Persone mag dikwels voel dat daar op hul reg tot privaatheid inbreek gemaak word wanneer ondernemings ‘n hele klomp persoonlike inligting van hulle versoek, alvorens daar ‘n diens aan hulle gelewer word. Die doel is nie

Die Logika van FICA Read More »

Vrywillige sekwestrasie van individue

Die inperkingstydperk wat ons tans in Suid-Afrika beleef dwing individue om aan te pas by omstandihede wat baie vinnig en drasties verander. Wat egter onveranderd gebly het gedurende hierdie tydperk is die groei van inflasie en toename in skuld. Individue se inkomste en die beskikbaarheid van werksgeleenthede verminder oor die algemeen weens die COVID-19 pandemie.

Vrywillige sekwestrasie van individue Read More »

Wysiging van ‘n onderhoudsbevel

Inleiding In die Suid-Afrikaanse reg bestaan daar hoofsaaklik twee soorte onderhoudsbevele wat uitgereik kan word. Eerstens die vir minderjarige/afhanklike kinders en tweedens gades (spousal maintenance). Onderhoud wat betaalbaar is ten opsigte van minderjariges word in die Kinderwet (Wet 38 van 2005) uiteengesit. Biologiese ouers word ingevolge die laasgenoemde wetgewing verplig om hul kinders te onderhou.

Wysiging van ‘n onderhoudsbevel Read More »