Johann Venter

Die fyn lyn tussen die reg op ‘n goeie naam en die reg op vryheid van uitdrukking

Die reg op ‘n goeie naam word in die Suid-Afrikaanse reg erken en beskerm. Daarteenoor staan die reg op vryheid van uitdrukking, wat in die Handves van Regte beskerm word. In ‘n tyd waar veral sosiale media dit vir ons toenemend makliker maak om ons sê te sê en onsself uit te druk, word ons […]

Die fyn lyn tussen die reg op ‘n goeie naam en die reg op vryheid van uitdrukking Read More »

Die Reg Op Regsverteenwoordiging Tydens Arrestasie

Te midde van ‘n nasionale grendelstaat deur internasionale pandemie van Covid-19 en die skryf van hierdie artikel, het ons almal se grondwetlike regte tydens arrestasie eksponensieël meer relevant geword. Die President se direktiewe móét doodeenvoudig tot ons almal se beswil toegepas word, en uit die aard van die saak gaan wetstoepassing en arrestasie hand aan

Die Reg Op Regsverteenwoordiging Tydens Arrestasie Read More »