Nasionale Wegbly

Nasionale Dialoog eerder ’n ANC-monoloog

Verskeie politieke partye en prominente stigtings, insluitende dié van oudpresidente Thabo Mbeki en FW de Klerk, en die Solidariteit Beweging, wat Solidariteit en AfriForum insluit, het hulle aan die Nasionale Dialoog onttrek.

Lees Meer

Via Pretoria FM Nuusweek
15 Augustus 2025