Kameeldrift-paartjie se nag van angs: “Ek het gedink my man is dood”
Sy het op die rusbank gesit en in die loop van ’n pistool vasgekyk terwyl haar man roerloos in ’n plas bloed gelê het. Vanaand is die aand wat hulle sterf, het Susan Hurter gedink.
Via Pretoria FM Nuusweek
8 Augustus 2025

