Wetsontwerp wys Suid-Afrika is ontbloot
‘n Amerikaanse wetsontwerp wat ten doel het om geteikende sanksies teen korrupte ANC-amptenare in te stel, het ’n stap verder gevorder nadat 34 lede van die Buitelandse Sake-komitee van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ten gunste daarvan gestem het.
Via Pretoria FM Nuusweek
18 Julie 2025

