Wian Spies

Die Reëls en regulasies wat agter jou masker sit

Dit is bykans ‘n jaar vandat President Cyril Ramaphosa die Covid-19-pandemie as ‘n ramptoestand verklaar het, maar dit is eers onlangs wat die woorde “kriminele rekord” meer gereeld gebruik is. Daar is paniek en onsekerheid in die publiek veral na die Minister van Polisie, Bheki  Cele in ‘n onlangse toespraak soos volg gedreig het: “Now […]

Die Reëls en regulasies wat agter jou masker sit Read More »

Die motoris en die metropolisie: Jou regte en verantwoordelikhede.

Motorbestuurders word almal een of ander tyd afgetrek deur die metropolisie. Min motoriste verstaan egter wat hulle regte in so ‘n ontmoeting met ‘n metropolisieman of -vrou is. Identifiseer jouself: Dit is eerstens belangrik om daarop te let dat ‘n polisiebeampte die reg het om enige motor ter enige tyd te stop. Indien jy gestop

Die motoris en die metropolisie: Jou regte en verantwoordelikhede. Read More »

Wat nou vir Padongelukkefonds Paneelfirmas?

Die Padongelukkefonds of te wel die “RAF” is ’n statutêre liggaam wat in kort die verantwoordelikheid dra om vergoeding te betaal vir onregmatige skade wat gely is deur  en as gevolg van motorbestuurders. Vir die afgelope vyf jaar het die RAF gebruik gemaak van ’n prokureurspaneel om alle betrokke regsaangeleenthede en skadevergoedingseise te behartig. Daar

Wat nou vir Padongelukkefonds Paneelfirmas? Read More »

Werkgewers se Tydelike Verligtingskema (TERS) tydens COVID-19 nood

Die Kommissaris van Werkloosheidsversekering het in oorleg met die uitvoerende komitee die verligtingskema ontwikkel wat bekend staan as die Coronavirus Tydelike werkgewer / werknemersverligtingskema (“Covid-19 TERS”). Hierdie skema stel vir werkgewers in staat om aansoek te doen vir voordele gedurende die grendelstaat asook na afloop van die grendelstaat om die ekonomiese gevolge daarvan te versag.

Werkgewers se Tydelike Verligtingskema (TERS) tydens COVID-19 nood Read More »

Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002)

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die ernstige virus Coronavirus 2 (COVID-19) geklassifiseer as ‘n pandemie. Gevolglik het president Cyril Ramaphosa op 15 Maart 2020 ‘n nasionale ramptoestand in Suid-Afrika verklaar ingevolge die Rampbestuurswet, soos gewysig, en op 18 Maart regulasies ingevolge artikel 27 (2) van die Wet is met onmiddellike ingang gepubliseer (die regulasies). Die regering

Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002) Read More »

Die Skrapping van ‘n Kriminele rekord in Suid-Afrika

‘n Kriminele rekord kan soos ‘n swaar wolk oor jou kop hang. Min mense besef dat selfs die kleinste kriminelemisdryf groot gevolge vir jou toekoms kan inhou. Hierdie gevreesde rekord kan indiensneming, reisplanne, en immigrasieplanne in die wiele ry. Om in Suid-Afrika se huidige ekonomiese toestand werk te kry is reeds ‘n stryd, ‘n kriminele

Die Skrapping van ‘n Kriminele rekord in Suid-Afrika Read More »