Munisipale Verval: Hof Trek Die Lyn
Die Vrystaatse provinsiale regering moet nou dringend in die Ngwathe-munisipaliteit ingryp.
Munisipale Verval: Hof Trek Die Lyn Read More »
Die Vrystaatse provinsiale regering moet nou dringend in die Ngwathe-munisipaliteit ingryp.
Munisipale Verval: Hof Trek Die Lyn Read More »
Die afgelope week het die inwoners van die kibboets Nir Oz ’n tree nader aan berusting gekom toe die oorskot van twee van hulle geliefdes uit Gaza terugbesorg is. Uit ’n gemeenskap van ongeveer 420 mense is meer as 100 deur Hamasaanvallers op 7 Oktober 2023 ontvoer. Nir Oz is in die Negev-woestyn tussen Magen en Nirim geleë, met Gaza sigbaar in die verte.
Bring Almal Huis Toe Read More »
Bespiegelings, skok, vrae en ontkenning. Dís waaraan reaksie op die onlangse dood van die oudpolisieminister en Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, gekenmerk word.
’n Replika van die standbeeld van die voormalige president van die ZuidAfrikaansche Republiek, Paul Kruger, het amptelik vanaf Pretoria na Orania vertrek. Dié standbeeld sal binnekort sy permanente staanplek op Orania se nuwe stadsplein inneem.
Duisende groet Oom Paul Read More »
Die afgelope aantal weke het duisende mense aan protesaksies in Brittanje en Australië deelgeneem om hulle ongelukkigheid oor immigrante uit te spreek. Meer as 150 000 mense het aan die Unite the Kingdomprotesaksie onder leiding van Tommy Robinson deelgeneem.
Charlie Kirk was maar 18 jaar oud toe hy saam met Bill Montgomery Turning Point USA gestig het as ’n teenvoeter vir linkse invloede op kampusse. Dié organisasie het onder meer gepoog om akademici wat teen konserwatiewe studente diskrimineer en linkse idees bevorder, te ontbloot.
Charlie Kirk 1993 – 2025 Read More »
Rasgebaseerde afknouery, of afknouery van enige aard, het geen plek in die werkplek nie. Jeremy Fasser, burgemeester van Stellenbosch in die Wes-Kaap, sê hy en sy munisipaliteit sal nooit sulke gedrag goedkeur nie.
Van Stellenbosch tot Stalinbosch Read More »
“Uiteindelik het ’n regter in Suid-Afrika Julius Malema en sy trawante uitgewys vir wat hulle werklik is, naamlik ’n gepeupel wat rassehaat openbaar, aanhits en koester.”
Skuldig aan haatspraak Read More »