Skietstilstand te danke aan Trump
’n Skietstilstand is Donderdag tussen Israel en Hamas bereik.
Pres. Donald Trump van die VSA het gesê die skietstilstand is deel van die eerste fase van sy plan vir die Gazastrook.
Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
10 Oktober 2025

