Vervolg Dan Almal

Khampepe-kommissie ’n politieke warmlugballon

Om steun vir die regerende party op dié wyse in te win, gaan nie werk nie.

Prof. André Duvenhage, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit, sê die ANC loop in die moeilikheid in en probeer met politieke simboliek hul struggle credentials en bevrydingstryd, wat hulle as heilig beskou, te laat herleef met die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wat onlangs begin het om eensydig lede van die voormalige veiligheidsmagte vir verskeie misdade te vervolg. Dit terwyl daar steeds om politieke redes geweier word om oo

Lees Meer

Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
17 Oktober 2025