G20: Bo Blink…
Terwyl inwoners in Johannesburg verstom staan oor die skielike regruk van die Goudstad, leef inwoners in die naburige Ekurhuleni in ’n toestand van verval.
Terwyl inwoners in Johannesburg verstom staan oor die skielike regruk van die Goudstad, leef inwoners in die naburige Ekurhuleni in ’n toestand van verval.
Pres Cyril Ramaphosa het die afgelope week ná die bekendstelling van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gesê dit is jammer dat die VSA besluit het om nie die komende twintigste vergadering van die G20-beraad van 22 tot 23 November in Johannesburg by te woon nie.
G20, G19, G18… Maar Rasse-Waansin Duur Voort Read More »
Die rooi tapyt is uitgerol en kunstenaars, beïnvloeders en eregaste het in styl opgedaag om die room van die Afrikaanse musiekbedryf tydens die sesde Aitsa-toekenningsgeleentheid die afgelope week te vier.
Aitsas 2025: Al Die Wenners Read More »
Die Vrystaatse provinsiale regering moet nou dringend in die Ngwathe-munisipaliteit ingryp.
Munisipale Verval: Hof Trek Die Lyn Read More »
Die afgelope week het die inwoners van die kibboets Nir Oz ’n tree nader aan berusting gekom toe die oorskot van twee van hulle geliefdes uit Gaza terugbesorg is. Uit ’n gemeenskap van ongeveer 420 mense is meer as 100 deur Hamasaanvallers op 7 Oktober 2023 ontvoer. Nir Oz is in die Negev-woestyn tussen Magen en Nirim geleë, met Gaza sigbaar in die verte.
Bring Almal Huis Toe Read More »
Bespiegelings, skok, vrae en ontkenning. Dís waaraan reaksie op die onlangse dood van die oudpolisieminister en Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, gekenmerk word.
’n Replika van die standbeeld van die voormalige president van die ZuidAfrikaansche Republiek, Paul Kruger, het amptelik vanaf Pretoria na Orania vertrek. Dié standbeeld sal binnekort sy permanente staanplek op Orania se nuwe stadsplein inneem.
Duisende groet Oom Paul Read More »
Die afgelope aantal weke het duisende mense aan protesaksies in Brittanje en Australië deelgeneem om hulle ongelukkigheid oor immigrante uit te spreek. Meer as 150 000 mense het aan die Unite the Kingdomprotesaksie onder leiding van Tommy Robinson deelgeneem.