Wat Druk Die Olieprys?

Iran-oorlog is ’n ekonomiese stelselskok

Die direkteur van die Stigting Pionier Instituut in Nederland, dr Heinrich Matthee, beskryf die Iran-oorlog as ’n ekonomiese stelselskok vir Suid-Afrika se Europese en Asiatiese handelsvennote.

“Selfs al eindig die oorlog vandag, sou die sigbare en onsigbare uitkringeffek van ontwrigte bevoorrading en vervoer deur die Straat van Hormoes weke en maande duur.”

Lees Meer

Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
2 April 2026