Gaan daar ’n bottelnek na prysverhogings wees?
Daniel de Kock, ’n vennoot by PSG Wealth Frankfort en Bethlehem, sê die regering het gedurende Maart gesê dat daar genoeg brandstof is om tot die middel van April te hou. Dit laat gebruikers met die vraag waarom brandstofdepots aanvoer dat hulle nie voorraad het nie.
“Ons gaan in die volgende paar dae sien daar weer brandstof beskikbaar is nadat die pryse opgegaan het.”
Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
2 April 2026

