Weermag Moet Polisie Gaan Help

Taakspan moet Madlangabewerings ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal ontplooi word om die polisie in Gauteng en die Wes-Kaap by te staan om onwettige mynbedrywighede en bendegeweld hok te slaan.

Dít was een van die aankondigings wat uit president Cyril Ramaphosa se tiende staatsrede gespruit het.

Lees Meer

Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
19 Febuarie 2026