Kameeldrift: nag van angs
Sy het op die rusbank gesit en in die loop van ’n pistool vasgekyk terwyl haar man roerloos in ’n plas bloed gelê het. Vanaand is die aand wat hulle sterf, het Susan Hurter gedink.
Kameeldrift: nag van angs Read More »
Sy het op die rusbank gesit en in die loop van ’n pistool vasgekyk terwyl haar man roerloos in ’n plas bloed gelê het. Vanaand is die aand wat hulle sterf, het Susan Hurter gedink.
Kameeldrift: nag van angs Read More »
’n Man wat met ’n kapmes vermoor is, aanvallers wat “Kill the Boer, Kill the Farmer” skree terwyl hulle hul slagoffer aanval, en die spuitverf van dié omstrede kreet op ’n plaashuis voor die inwoners aangeval is.
Plaasmoorde: geen gewone misdaad Read More »
‘n Amerikaanse wetsontwerp wat ten doel het om geteikende sanksies teen korrupte ANC-amptenare in te stel, het ’n stap verder gevorder nadat 34 lede van die Buitelandse Sake-komitee van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ten gunste daarvan gestem het.
Sanksies kom teen korruptes Read More »
President Cyril Ramaphosa se aankondiging die afgelope week van ’n kommissie van ondersoek na bewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is met skeptisisme begroet.
Koudlei Kommissies Read More »
Die SAPS se leierskap is in ’n krisis gedompel ná aantygings van grootskaalse korrupsie deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, lt.-genl. Nhlanhla Mkhwanzi. So sê die voorsitter van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron.
Prof André Duvenhage, ‘n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê hy is van mening dat die ANC die Regering van Nasionale Eenheid in die wiele wil ry.
Regering van Nasionale Onenigheid Read More »
Hoewel die Amerikaanse president, Donald Trump, beweer dat Iran se kernaanlegte vernietig is, hou die Iranse regering vol dat dit nie die geval is nie. Dr. Heinrich Matthee, die direkteur van die Stigting Pionier Instituut, sê in oorlogstyd is die enigste waarheid dat niemand werklik weet nie, en politici geneig is om die waarheid te plooi soos dit hulle pas.
Terwyl daar onsekerheid heers oor of die VSA aktief by die konflik in Iran betrokke sal raak, waarsku ’n internasionale politieke ontleder dat indien Amerika by ’n uitgerekte oorlog betrokke sou raak, dit die Amerikaanse president, Donald Trump, se nalatenskap skade kan berokken.
President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor hoe die lang verwagte nasionale dialoog gaan verloop en wie die leiding daarmee gaan neem, is met skeptisisme deur Afrikanerorganisasies begroet.
Nasionale Monoloog Read More »
Die geregtelike ondersoek na die dood van die sogenaamde Cradock-4 het weer die gesprek oor gelykheid voor die reg laat opvlam. Vier aktiviste, Matthew Goniwe, Fort Calata, Sparrow Mkhonto and Sicelo Mhlauli, wat met die destydse United Democratic Front verbind is, is in 1985 dood nadat hulle vermoedelik deur die veiligheidspolisie ontvoer is. Die verrigtinge het dié week in die hooggeregshof in Gqeberha (Port Elizabeth) ’n aanvang geneem, nadat die heropening van die geregtelike doodsondersoek verlede jaar deur Ronald Lamola, toe minister van Justisie, aangekondig is.
CRADOCK 4 Die heksejag begin Read More »