Die Teenpool van Suid-Afrika
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê Suid-Afrika sal nie na volgende jaar se G20-beraad in Miami, Florida, genooi word nie maar Pole sal wel daar aansluit.
Die Teenpool van Suid-Afrika Read More »




