AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor
AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor
AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor Read More »
AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor
AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor Read More »
In ’n gesprek met verskeie rolspelers het die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) as bemiddelaar ingetree en met ’n handskud ooreengekom dat die omstrede hoof van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion sy pligte aan die adjunkhoof delegeer.
SAOU tree in by Eldoraigne; adjunk neem bestuur van skool oor Read More »
Die beheerliggaam van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het ’n regspan aangestel met die oog op regstappe teen die Gautengse onderwysdepartement.
Skool wil hof toe om hoof uit sy pos te hou Read More »
Wat is die vernaamste mites rondom Covid-19-inentings en hoekom is dit onakkuraat? Jana Marx stel ondersoek in.
Entstowwe: Feit of fiksie? Read More »
Aan weerskante van Gauteng se grense is wildboere en jagters moedeloos oor die verbod op reis vir ontspanningsdoeleindes wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het.
Gauteng jagters en wildboere hoop minister gee skiet Read More »
Die vakbond Solidariteit het ’n aanmaning aan die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid gestuur om hom kans te gee om ook ’n voorlegging aan dié komitee oor die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te doen.
Solidariteit dreig met regstappe oor NGV-fonds Read More »
’n Bekende in landboukringe gaan vandeesweek raad by adv. Gerrie Nel inwin voordat hy voortgaan met stappe teen die polisie.
Bekende in landbou doen stappe na inhegtenisneming Read More »
Terwyl Suid-Afrika sedert einde Maart 2020 onderworpe aan ‘n nasionale inperking was, het Hurter Spies Ing. gewoeker om namens verskeie kliënte hulle belange, regte en die breër publiek se vryheid te beskerm tydens die inperking. Te midde van onsekere tye moet ons waak teen beperkings op regte en vryheid wat kort termyn beskerming teen die
Covid-19 Inperking Litigasie Read More »
Sedert 2013 toe die Protection of Personal Information Bill (‘POPI’) as wet geteken is, is die hele land in rep en roer oor die beskerming van persoonlike inligting. Alhoewel die wet grootliks nog nie in werking getree het nie, het die wetgewing reeds gelei tot nuwe beleide en benaderings tot die stoor en verwerking van
Wanneer die POPI die waaier tref Read More »
Te midde van een van die mees invloedryke pandemiese van die modern mense heugenis, ontstaan die vraag van watter invloed die COVID-19 grendelstaat op partye se kontraktuele verpligtinge mag hê. Tot op hede het die virus meer as 150 lande geraak, skole en kerke is gesluit en ons land se ekonomie het tot ‘n stillstand
Oormag (Vis Major) en Kontraktuele Verpligtinge Read More »