Ramaphosa: Munisipale dienslewering het misluk
President Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede erken dat dienslewering op munisipale vlak oor ‘n wye front misluk, en aangekondig dat die hele stelsel van munisipale bestuur hersien sal
word. Dit sluit in ‘n hersiening van die befondsingsmodel, aangesien sommige munisipaliteite nie ‘n volhoubare bron van inkomste het nie.
Deur Antoinette Slabbert, Via Pretoria FM Nuusweek
7 Februarie 2025

