Suksesvolle koalisies vereis ‘n hoë vlak van gesofistikeerde samewerking en verdraagsaamheid, iets wat nie tans in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) bespeur word nie. Dit is die mening van die politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit, prof. André Duvenhage.
Via Pretoria FM Nuusweek
31 Januarie 2025

