Van Kernmoondheid tot Strokiekomedie

Suid-Afrika moet herbesin oor Mickey Muis-weermag

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (SANWU) sê hy steun luitenantgeneraal Ntshavheni Maphaha se opmerkings dat die regering ’n Mickey Muis-weermag bedryf.

Lees Meer

Via Pretoria FM Nuusweek
28 Februarie 2025