Ramaphosa se Oorlewingstryd
President Cyril Ramaphosa is tans waarskynlik druk besig om vas te stel hoeveel van die 400 parlementslede ’n voorstel sal ondersteun om hom in ’n staat van beskuldiging (in Engels: impeachment) te plaas, en hoeveel ’n mosie van wantroue sal steun.
Ramaphosa se Oorlewingstryd Read More »






