Nasionale Monoloog

Nasionale dialoog: Afrikaners is skepties

President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor hoe die lang verwagte nasionale dialoog gaan verloop en wie die leiding daarmee gaan neem, is met skeptisisme deur Afrikanerorganisasies begroet.

Lees Meer

Via Pretoria FM Nuusweek
13 Junie 2025