Iran: Oorlog kan Trump se nalatenskap vernietig
Terwyl daar onsekerheid heers oor of die VSA aktief by die konflik in Iran betrokke sal raak, waarsku ’n internasionale politieke ontleder dat indien Amerika by ’n uitgerekte oorlog betrokke sou raak, dit die Amerikaanse president, Donald Trump, se nalatenskap skade kan berokken.
Via Pretoria FM Nuusweek
20 Junie 2025

