Begroting Beroering
Belastingbetalers staar groot onsekerheid in die gesig oor die moontlikheid dat belasting op toegevoegde waarde (BTW) met 2 persentasiepunte tot 17% verhoog gaan word.
Begroting Beroering Read More »
Belastingbetalers staar groot onsekerheid in die gesig oor die moontlikheid dat belasting op toegevoegde waarde (BTW) met 2 persentasiepunte tot 17% verhoog gaan word.
Begroting Beroering Read More »
“Ons besef nog nie hoe histories die gebruik van die woord ‘Afrikaner’ in die uitvoerende bevel [van die president van die VSA, Donald Trump] is nie.” Op ‘n vraag van Nuusweek het die bestuurshoof van Solidariteit, dr Dirk Hermann, gesê die diplomatieke stryd tussen die VSA en Suid-Afrika, en die VSA en die res van die wêreld, gaan oor reuseglobale kragte, en Afrikaners is skielik in die middel hiervan.
Afrikaners se Trump-kaart Read More »
President Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede erken dat dienslewering op munisipale vlak oor ‘n wye front misluk, en aangekondig dat die hele stelsel van munisipale bestuur hersien sal
word. Dit sluit in ‘n hersiening van die befondsingsmodel, aangesien sommige munisipaliteite nie ‘n volhoubare bron van inkomste het nie.
(Toe)stand van die Nasie Read More »
Suksesvolle koalisies vereis ‘n hoë vlak van gesofistikeerde samewerking en verdraagsaamheid, iets wat nie tans in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) bespeur word nie. Dit is die mening van die politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit, prof. André Duvenhage.
Regering van Nasionale Onteiening Read More »
Trane van blydskap het Maandag gevloei nadat die hooggeregshof in Bloemfontein beslis het dat prinses Gabo Moroka van die Seleka Barolong- tradisionele gemeenskap van Thaba Nchu deur die Vrystaatse premier as regent (waarnemende tradisionele hoofleier) erken moet word.
Trane van blydskap na hofbeslissing oor leierskap Read More »
22 jaar nadat die eerste boere in Zimbabwe van hul grond onteien is, hoop van dié boere nou dat geregtigheid in die Suid-Afrikaanse appèlhof vir hulle sal seëvier.
Onteiende Zim-boere wag Vir SA hof om te hoor of hulle kan eis Read More »
Du Toit Genis (29), ’n meestergraadstudent in sielkunde, is vasberade om traumaberading te doen wanneer hy sy kwalifikasie voltooi het.
Byt van burgerregte-waghond laat raad toegee oor Afrikaans Read More »
AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor
AfriForum gaan KZN-Boer bystaan in moordverhoor Read More »
In ’n gesprek met verskeie rolspelers het die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) as bemiddelaar ingetree en met ’n handskud ooreengekom dat die omstrede hoof van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion sy pligte aan die adjunkhoof delegeer.
SAOU tree in by Eldoraigne; adjunk neem bestuur van skool oor Read More »
Die beheerliggaam van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het ’n regspan aangestel met die oog op regstappe teen die Gautengse onderwysdepartement.
Skool wil hof toe om hoof uit sy pos te hou Read More »