Geregtigheid Ná Gru-ongeluk By Denel
Op 26 Mei 2016 het ’n wapenontploffing by die werk Denel-staatmaker Ben Potgieter se lewe in ’n oogwink verander.
Geregtigheid Ná Gru-ongeluk By Denel Read More »
Op 26 Mei 2016 het ’n wapenontploffing by die werk Denel-staatmaker Ben Potgieter se lewe in ’n oogwink verander.
Geregtigheid Ná Gru-ongeluk By Denel Read More »
Rasgebaseerde afknouery, of afknouery van enige aard, het geen plek in die werkplek nie. Jeremy Fasser, burgemeester van Stellenbosch in die Wes-Kaap, sê hy en sy munisipaliteit sal nooit sulke gedrag goedkeur nie.
Van Stellenbosch tot Stalinbosch Read More »
Verskeie politieke partye en prominente stigtings, insluitende dié van oudpresidente Thabo Mbeki en FW de Klerk, en die Solidariteit Beweging, wat Solidariteit en AfriForum insluit, het hulle aan die Nasionale Dialoog onttrek.
Belaglik, ongegrond en geen rede vir slapelose nagte nie. Dit is die reaksie van Kallie Kriel, AfriForum se hoofuitvoerende beampte, op die beskuldigings van hoogverraad wat teen die afvaardiging van die Solidariteit Beweging gemaak is.
Die vakbond Solidariteit het ’n aanmaning aan die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid gestuur om hom kans te gee om ook ’n voorlegging aan dié komitee oor die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te doen.
Solidariteit dreig met regstappe oor NGV-fonds Read More »