Rybewys Nou 10 Jaar Geldig

Suid-Afrikaanse rybewyse sal voortaan vir tien jaar geldig wees. Die kabinet het die groen lig gegee vir dié verlenging van die geldigheid van rybewyse van vyf tot tien jaar.

Rybewys Nou 10 Jaar Geldig Read More »