Rybewys Nou 10 Jaar Geldig

Bestuurslisensies nou 10 jaar geldig

Suid-Afrikaanse rybewyse sal voortaan vir tien jaar geldig wees. Die kabinet het die groen lig gegee vir dié verlenging van die geldigheid van rybewyse van vyf tot tien jaar.

Volgens die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sal die wysiging vir ligte voertuie en motorfietse, insluitend kodes A, A1, B en EB, geld.

Lees Meer

Walter Ernst en James Kemp
31 Julie 2026