(Toe)stand van die Nasie

President Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede erken dat dienslewering op munisipale vlak oor ‘n wye front misluk, en aangekondig dat die hele stelsel van munisipale bestuur hersien sal
word. Dit sluit in ‘n hersiening van die befondsingsmodel, aangesien sommige munisipaliteite nie ‘n volhoubare bron van inkomste het nie.

(Toe)stand van die Nasie Read More »