Kill the Boer: Konstitusionele Hof Skok

Konstitusionele Hof maak skokbeslissing oor “Kill the Boer!”

Slegs enkele dae nadat Suid-Afrika in internasionale nuus opslae gemaak het oor Julius Malema en die EFF se dreunsang van die haatkreet “Kill the Boer! Kill the Farmer!”, het die Konstitusionele Hof vandag AfriForum se aansoek om verlof tot appèl teen twee vorige beslissings van die Gautengse Hooggeregshof en die Hoogste Hof van Appèl, verwerp

Lees Meer

Via Pretoria FM Nuusweek
28 Maart 2025