Anargie, maar staat ontwapen veiligheidsmaatskappye

Voorgestelde regulasies kan sekuriteitsbedryf knak

‘n Verbod op rubberkoeëls en die klassifisering van boeie as wapens wat nie sonder opleiding gebruik mag word nie.

Dit is van die voorstelle oor die regulering van wapens in die veiligheidsbedryf wat die afgelope week deur die minister van Polisie en die Reguleerder van die Privaat Sekuriteitsbedryf (PSIRA) in die Staatskoerant gepubliseer is

Lees Meer

Via Pretoria FM Nuusweek
4 April 2025