Wie Sal Die DA Kom Lei?
Roland Henwood, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, sê wie ook al die leisels by John Steenhuisen as DA-leier oorneem, moet besef dat dié party nou ’n breëkerk-benadering volg, met verskillende belangegroepe wat daarin verteenwoordig word.
Wie Sal Die DA Kom Lei? Read More »

