SAOU tree in by Eldoraigne; adjunk neem bestuur van skool oor

In ’n gesprek met verskeie rolspelers het die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) as bemiddelaar ingetree en met ’n handskud ooreengekom dat die omstrede hoof van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion sy pligte aan die adjunkhoof delegeer.

SAOU tree in by Eldoraigne; adjunk neem bestuur van skool oor Read More »