Gauteng jagters en wildboere hoop minister gee skiet

Aan weerskante van Gauteng se grense is wildboere en jagters moedeloos oor die verbod op reis vir ontspanningsdoeleindes wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het.

Gauteng jagters en wildboere hoop minister gee skiet Read More »