Regering van Nasionale Onenigheid

ANC wil RNE in die wiele ry

Prof André Duvenhage, ‘n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê hy is van mening dat die ANC die Regering van Nasionale Eenheid in die wiele wil ry.

Lees Meer

Via Pretoria FM Nuusweek
4 Julie 2025