Skikking in saak oor BKS-entstowwe bereik
Die Departement van Landbou het ‘n skikking met die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief (SAAI), Vrystaat Landbou en Sakeliga, ná ‘n hofstryd oor die toediening van bek-en-klouseer-entstowwe, bereik. Die skikking bepaal dat die verkryging en verspreiding van entstowwe nie uitsluitlik by die staat sal berus nie.
Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
10 Julie 2026

