Waarnemende Polisiediens

Masemola se skorsing moes lankal gebeur

Die DA-parlementslid en voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron, sê die skorsing van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, is ‘n noodsaaklike en eintlik agterstallige stap in die rigting van die herstel van geloofwaardigheid en stabiliteit binne die SuidAfrikaanse Polisiediens (SAPD).

Lees Meer

Walter Ernst en James Kemp, Pretoria FM Nuusweek
24 April 2026