Brandstof: SA Moet Plan Maak

Brandstof: Suid-Afrika kan brandstofbehoeftes beveilig

“Suid-Afrika kan beslis nie kwesbaar bly vir internasionale brandstofpryse wanneer die land beide die middele en vermoë het om redelik vinnig en bekostigbaar die infrastruktuur te bou om sy eie
brandstofbehoeftes te beveilig nie.”

Só sê Gavin Kelly, uitvoerende hoof van die Padvragvereniging (RFA).

Lees Meer

Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
26 Maart 2026