Iran: Sterftes van Amerikaanse soldate ’n risiko vir Trump
Die hoof van openbare skakeling van Solidariteit, Jaco Kleynhans, sê Iran se posisie in die Midde-Ooste is sedert 1979 deur twee dinge gekenmerk. Die eerste daarvan is die land se steun aan meestal Sjiiete-groepe soos Hesbollah in Libanon, die Houthi’s in Jemen en soortgelyke groepe in Sirië, Irak en die Palestynse gebiede.
Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
12 Maart 2026

